Thursday, 31 January 2013

WOP Kursus

Dag 1, was baie senuweeagtig die oggend toe ons opstaan om reg te maak vir saal en verskillende aktiwiteite gedoen en dit baie geniet.

Dag 2, het ons,ons eerste klas gehad. Dit was interessant, ek het baie geleer en weet nou wie ek is na daai klas.

Dag 3, was ons op n interessante natuur rit, ek het ook baie gesien en geleer daar uit. Toe vat hulle ons na die Wild Life Centre waar ek baie nuwe diere gesien het en ook oor hulle geleer het. Daarna was dit n lang en interessante loop vir ons hele groepi terug na die maroela boom.

Dag 4, het os begin om meer te leer wat jy als op jou rekenaar kan doen en dit is ook die begin van my blog dag.

No comments:

Post a Comment